asyn
Voorkoms

- IPA: [aˈsəin]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| asyn | asynne |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| asyntjie | asyntjies |
- Asyn word as 'n kookbestanddeel en voedselpreserveerder gebruik, maar kan ook as 'n ligte suur dien.
- Asyn is nie net lekker oor tjips nie, dit kan met slegte spysvertering help.
- Met asyn vang jy nie vlieë nie (vyandige optree sal nie help nie).
| Vertalings: asyn | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor asyn.