avokado's

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  avokado     avokado's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  avokadotjie     avokadotjies  

Uitspraak

IPA: [ɑfuˈkɑːdus, ɑvuˈkɑːdus]

Met Arabiese letters

اَڤُوكَادُوسْ , اَفُوكَادُوسْ

Spelling tot 1909

*afókádós, *awókádós

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(vrugte) Meervoud van avokado; meer as een avokado.
op Wikispecies Persea americana

    Sinonieme

advokaatpere, advokadopere, avokadopere

    Vertalings

  Vertalings:    avokado's
Engels: avocado(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor avokado's.