avokado
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
avokado | avokado's |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
avokadotjie | avokadotjies |
- اَڤُوكَادُو , اَفُوكَادُو ; meervoud: اَڤُوكَادُوسْ , اَفُوكَادُوسْ
- afókádó, *awókádó, meervoud: *afókádós, *awókádós
- (vrugte) Persea americana, 'n peervormige, tropiese vrugtesoort.
Vertalings: avokado | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor avokado.