bed

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Beddens

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bed     beddens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bedjie     bedjies  

Uitspraak

Hulp:IPA: [bɛt]
   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Meubelstuk waarop mens slaap.

    Voorbeeldsinne

'n Bed bestaan tipies uit 'n staanstuk, met 'n matras en beddegoed daarop (soos kussings, lakens en dekens).

    Spreekwoorde

«Met die verkeerde been uit die bed klim»
'n Slegte bui hê.

    Vertalings

  Vertalings:    bed
Engels: bed(en)
Esperanto: lito(eo)
Nederlands: bed(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bed.