bedoeling
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bedoeling | bedoelings |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bedoelinkie | bedoelinkies |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- be•doe•ling
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Wat beoog word.
Voorbeeldsinne
- Ek glo elke ouer se bedoeling is om hul kinders ‘n goeie lewe te gee; dat goedheid en guns hulle sal volg; dat hulle lang lewens sal hê. [1]