beef
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | beef |
| Verlede Tyd | ek | het gebeef |
| Teenwoordige deelwoord | bewende | |
-
(lêer)
- beef
- Onwillekeurige rukbewegings maak; hewig tril van koue of skrik
- Ek het daar die lippe gesien beef van manne wat nooit vir 'n vyand gebeef het nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|