bewe
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bewe |
Verlede Tyd | ek | het gebewe |
Teenwoordige deelwoord | bewende |
-
(lêer)
- be•we
- onwillekeurige rukbewegings maak; hewig tril van koue of skrik
- “Ek het so gebewe dat hy gesukkel het om die ring aan my vinger te kry,” het Van Rooyen skertsend aan Maroela Media vertel.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|