begrawe
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | begrawe |
| Verlede Tyd | ek | het begrawe |
| Teenwoordige deelwoord | begrawende | |
-
(lêer)
- be•gra•we
- Iets onder die grond plaas.
- 'n Oorledene in 'n doodskis ter aarde bestel.
- (figuurlik) Vergeet.
- Gedurende die oorlog het hy sy waardevolle items in die tuin begrawe.
- Oupa is na sy dood begrawe, maar ek wil eerder veras word.
- Begrawe die geskil en beweeg aan.
- «Hy begrawe die strydbyl.»
- Hy maak vrede.
- «Sy begrawe haar talente.»
- Sy gebruik nie haar gawes nie.
| Vertalings: begrawe | |||
|---|---|---|---|