belasting
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| belasting | belastings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| belastinkie | belastinkies |
- be•las•ting
- (juridies) (finansieel) Gedwonge betaling aan die owerheid waarmee openbare dienste gefinansier word.
- Die hoeveelheid belasting jy betaal hang van verskeie faktore af, waaronder jou ouderdom en hoeveel jy verdien.
| Vertalings: belasting | |||
|---|---|---|---|