Gaan na inhoud

beloof

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek beloof  
Verlede Tyd  ek  het beloof        
Iemand verseker dat jy iets sal doen (of nie sal doen nie).
Voor God en sy gemeente, beloof ek liefde en trou, vir altyd en in alle omstandighede, aan my bruidegom...

    Sinonieme

belowe
belofte, gelofte, eed, sweer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: promise(en)
Nederlands: beloven(nl)