Gaan na inhoud

belowe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  belowe 
Verlede Tyd  ek   het belowe        
   
(lêer)
Iemand verseker dat jy iets sal doen (of nie sal doen nie).
Wat jy plegtig belowe, moet jy betaal (Prediker 5:4).

    Sinonieme

beloof
belofte, gelofte, eed, sweer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: promise(en)
Nederlands: beloven(nl)