sweer
Voorkoms

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sweer |
| Verlede Tyd | ek | het gesweer of geswore |
- Eed aflê; plegtig onder eed verklaar.
- Die leenman moes aan die koning 'n eed sweer dat hy trou sal wees die koning militêr sal steun.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sweer | swere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sweertjie | sweertjies |
- Ontsteekte plek; infeksie; ettergeswel; wond waar etter vorm.
- Hy het 'n sweer op sy hand.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sweer |
| Verlede Tyd | ek | het gesweer |
- Wond wat ontsteek word of etter vorm.
- Die wond is besig om te sweer.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|