Gaan na inhoud

belofte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  belofte     beloftes  
be•lof•te
'n Mondelinge of skriftelike verklaring wat iets beloof.
Tydens die huweliksplegtigheid maak jy 'n belofte om aan mekaar trou te bly.
Beloftes maak skuld (kom jou beloftes na).
beloof, sweer, gelofte, eed

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: promise(en)
Nederlands: belofte(nl)