grens
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| grens | grense |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| grensie | grensies |
- 'n Fisiese of denkbeeldige skeidingslyn; punt tussen twee dele waar die een eindig en die ander begin.
- (figuurlik) Uiterste mate; te ver gaan; oorskry.
- As ons gelukkig is kan ons die Poolse grens môre bereik.
- Die grens van waansinnigheid is bereik.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | grens |
| Verlede Tyd | ek | het gegrens |
- Hard huil; tjank.
- Langs mekaar lê; naby wees.
- Hou net op om so te grens.
- Suid-Afrika grens aan Namibië, Botswana, Zimbabwe, Mosambiek, Swaziland en Lesotho.
| Vertalings: 1. Hard huil | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Langs mekaar | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor grens.