Gaan na inhoud

beskerming

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  beskerming     beskermings  
   
(lêer)
be•sker•ming
Daad of proses om iets of iemand te beskerm; beveiliging en bewaring.
'n Sambreel is 'n opvoubare afdak vir die beskerming teen reën of sonlig.
dierebeskerming, regsbeskerming

    Vertalings

  Vertalings:    beskerming
Engels: protection(en), defence(en)
Nederlands: bescherming(nl)