besonder
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | besonder | besondere | besonders |
- be•son•der
- Buitengewoon of anders; oor 'n hoogs eienaardige kwaliteit of kenmerk beskik.
- Veral; vernaamlik; in hoë mate; nadruklik.
- Spesiaal; eie; uniek.
- Sangvoëls (Passeriformes) is 'n besonder groot orde van die moderne voëls (Aves).
- Sy is besonder kalm.
- Die kind is baie besonder.
| Vertalings: besonder | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| besonder |
- Veral; vernaamlik; in hoë mate; nadruklik.
- Sy het haar in die besonder beywer om arm Afrikaners se lot te verbeter.
| Vertalings: besonder | |||
|---|---|---|---|