bessie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bessie | bessies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bessietjie | bessietjie |
- (vrugte) Die kleinerige vrug van 'n plant.
- (plantkunde) 'n Eenvoudige, vlesige vrug met 'n enkele vrugbeginsel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bessie.