baie
Voorkoms
- IPA: [ˈbɑjə, ˈbɑjəŋ], vergrotend: [miə̯ɹ], oortreffend: [ˈmiə̯stə]
- بَیِی , vergrotend: مَِیرْ , oortreffend: مَِیسْتِی
- baing, vergrotend: meer, oortreffend: meeste
| Bywoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | baie | |
| Vergrotend | meer | |
| Oortreffend | meeste | |
- Erg, danig, in hoë mate; dikwels.
- Hy is baie lief vir haar.
| Vertalings: baie | |||
|---|---|---|---|
| Telwoord |
|---|
| baie |
| meer |
| meeste |
- 'n Groot aantal; veel.
- Onbepaalde hooftelwoord.
- Hy het baie vriende gehad.
| Vertalings: baie | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | baie v | baies |
| (met lidwoord) | la baie | les baies |
- Hulp:IPA: [bɛ]
-
(lêer)