bestanddeel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bestanddeel | bestanddele |
- be•stand•deel
- Deel waaruit iets bestaan.
- In die oorspronklike teks van die Reinheitsgebot is water, gars en hops die enigste bestanddele wat gebruik kon word in die vervaardiging van bier.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|