betale
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | betaal |
| Verlede Tyd | ek | het betaal |
| Onbepaalde wys | te betale | |
| Teenwoordige deelwoord | betalend | |
| Verlede deelwoord | betaalde | |
- be•ta•le
- (taalfossiele) Onbepaalde wys van betaal: in te betale, wat betaal moet word.
- Ja, skoonheid het sy eie prys te betale. Nes rykdom. Maar eintlik het elke ding 'n prys te betale.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|