bevriesde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | bevries |
| Werkwoordelik | bevries |
| Naamwoordelik | bevriesde, bevrore |
- Byvoeglike voltooide deelwoord van bevries
- wat aan temperature onder die vriespunt blootgestel is
- Een van die voorstelle is om ‘n nuwe struktuur te skep wat bevriesde en geïmmobiliseerde openbare bates van Rusland bestuur en belê en die opbrengs vir Oekraïne te gebruik. [1]
| Vertalings: bevriesde | |||
|---|---|---|---|