bevries
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bevries |
Verlede Tyd | ek | het bevries |
Teenwoordige deelwoord | bevriesende | |
Verlede deelwoord | bevrore, bevriesde |
-
(lêer)
- be•vries
- Aan temperature onder die vriespunt blootstel
- Blokkeer, uitbetaling weier
- Die res word eenvoudig bevries en kan in 'n kits voorgesit word.[1]
- Die pensioen van die Nasionale Loterykommissie (NLK) se voormalige bedryfshoof Phillemon Letwaba is deur die spesiale tribunaal bevries.[2]
Vertalings: 1. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. | |||
---|---|---|---|