bevrore
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | bevries |
| Werkwoordelik | bevries |
| Naamwoordelik | bevriesde, bevrore |
- Byvoeglike voltooide deelwoord van bevries
- wat aan temperature onder die vriespunt blootgestel is
- Suid-Afrikaners sal voortaan minder betaal vir bevrore aartappelskyfies nadat teenstortingstariewe onlangs opgehef is.[1]
| Vertalings: bevrore | |||
|---|---|---|---|