bewer
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bewer | bewers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bewertjie | bewertjies |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- be•wer
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- Bewers bou 'n damwal waarmee hulle die watervlak konstant kan hou
Hiperonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bewer.