bid
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bid |
| Verlede Tyd | ek | het gebid |
| Teenwoordige deelwoord | biddende | |
-
(lêer)
- bid
- (religie) 'n Boodskap rig tot 'n godheid of heilige persoon, dikwels om hulp te vra of te smeek.
- Dis vir hierdie kind dat ek gebid het, en die Here het vir my gegee wat ek vir Hom gevra het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|