bladsy
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bladsy | bladsye |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bladsytjie | bladsytjies |
- Hulp:IPA: [ˈblɑ.tsəɪ̯]
-
(lêer)
- Een van die gedrukte of geskrewe kante van 'n vel papier.
- Inhoud van so 'n bladsy in elektroniese media.
- Slaan julle boeke by bladsy 100 oop.
- Op die Wikiwoordeboek verteenwoordig 'n bladsy 'n woordinskrywing.
| Vertalings: bladsy | |||
|---|---|---|---|