Katalaans
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Katalaans | Katalaanse | |
-
(lêer) - IPA: [kɑtɑˈlɑːns, kɑtɑˈlɑ̃ːs, kɑtəˈlɑːns, kɑtəˈlɑ̃ːs], attributief: [kɑtɑˈlɑːnsə, kɑtɑˈlɑ̃ːsə, kɑtəˈlɑːnsə, kɑtəˈlɑ̃ːsə]
- كَتَلانْسْ , attributief: كَتَلانْسِی
- Van, betreffende die Katalane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Katalonië.
| Vertalings: Katalaans | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Katalaans | - |
- (taal) 'n Iberoromaanse taal wat in Katalonië (die noordooste van Spanje), in die Pais Valencià, op die Baleare, in Andorra (as amptelike taal) en in die Suid-Franse Pyrénées-Orientales deur meer as 10 miljoen mense gepraat word.
- ISO 639-1: ca
- ISO/DIS 639-3: cat
- SIL: CLN
| Vertalings: Katalaans | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Katalaans.