Gaan na inhoud

bliksemstraal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Bliksemstraal
Enkelvoud Meervoud
  bliksemstraal    bliksemstrale    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bliksemstraaltjie     bliksemstraaltjies  
bliksem + straal
   
(lêer)
'n Enkele sigbare elektrostatiese ontlading tydens 'n donderstorm
  1. Blits, bliksemstrale, vuur en vlam
    onverwags het die geknetter die aardkors verpletter.[1]

    Sinonieme

Weerlig

    Vertalings

  Vertalings:    bliksemstraal
Engels: thunder bolt(en)
Nederlands: bliksemstraal(nl) v/m