bomwerper
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bomwerper | bomwerpers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bomwerpertjie | bomwerpertjies |
-
(lêer)
- bom•werper
- (militêr) 'n Vliegtuig wat ontwerp is vir die neerlaat van bomme op vyandelike teikens.
- Bomwerpers word ontwerp om die grootste moontlike bomvrag oor die grootste moontlike reikafstand te dra, en dan oor die teiken los te laat.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bomwerper.