bosvark
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bosvark | bosvarke |
-
(lêer)
- bos•vark
- (soogdiere)
Potamochoerus larvatus, 'n grys tot donkerbruin varkspesie wat aan die ooskus van Suid-Afrika en in Zimbabwe en Mosambiek voorkom.
- Daar is gevind dat bosvarke verkwistend op suikerriet voed deur baie meer te beskadig as wat hulle verbruik. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bosvark.
- ↑ Suid Afrikaanse Tydskrif Vir Natuurnavorsing, Volume 18, 1988