bou
Voorkoms

| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bou |
| Verlede Tyd | ek | het gebou |
-
(lêer)
- 'n Konstruksie opgerig deur die samevoeging van onderdele.
- Om aanhoudend en oor 'n lang tyd aan iets te werk.
- Die manne is besig om 'n boomhuis te bou.
- Ons moet 'n toekoms op die goeie van die verlede bou.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bou | — |
- Die manier waarop iets aanmekaargesit is.
- Die model het 'n slanke bou.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|