Gaan na inhoud

gebou

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die Uniegebou in Pretoria.
Enkelvoud Meervoud
  gebou    geboue    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  geboutjie     geboutjies  
   
(lêer)
ge•bou
'n Mensgemaakte struktuur wat bedoel is vir skuiling of om 'n spesifieke aktiwiteit te ondersteun.
Geboue word gewoonlik deur 'n argitek ontwerp en deur 'n konstruksiespan van bouers opgerig.

    Hiponieme

Huis, kerk

    Meronieme

Deur, venster, dak, gewel, muur

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels building(en)
Ndebele (Suid-): umakho, umakhiwo
Nederlands gebouw(nl) o
Sotho (Noord-): moago
Sotho (Suid-): moaho(st)
Swazi: sakhiwo(ss)
Tsonga: muako(ts)
Tswana: moago(tn), kago(tn)
Venda: tshifhaṱo
Xhosa: isakhiwo
Zoeloe: isakhiwo(zu), ibhilidi(zu)
Voltooide deelwoord
Werkwoordbou
Werkwoordelikgebou  
Naamwoordelikgebou, geboud, geboude  
Negatiefongeboud, ongeboude
ge•bou
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van bou
  2. vorm die lydende vorm van bou
  1. Toe ons die plek gebou het, het ons regte stene gebruik.
  2. Hierdie toepassing is uitsluitlik gebou vir konsensuele, wedersydse liggingdeling — dit kan nie vir geheime opsporing of toesig gebruik word nie [1]
Naamwoordelike verlede deelwoord
Predikatief of bywoordelik: wat gebou is, nadat dit gebou is
  1. 'n Groot stroom water oor Generaaltjie se keermuur. Goed gebou![2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: built(en)
Nederlands: gebouwd(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gebou.