Gaan na inhoud

breek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  breek 
Verlede Tyd  ek   het gebreek        
   
(lêer)
  1. Stukkend maak/raak; afbreek; skei.
  2. Eindig; laat ophou.
  3. Nie nakom nie.
  4. Begin; aanbreek.
  1. Boetie breek die bord nog nog voor hy begin eet.
  2. Wat kan ons doen om sy koors te breek.
  3. Sy breek haar belofte om met hom te trou.
  4. 'n Nuwe dag breek aan.
«Wat nie buig nie, moet breek
Wat nie wil toegee nie, moet die gevolge dra.
gebreek, gebroke

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels break(en)
Nederlands breken(nl)