Gaan na inhoud

gebreek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordbreek
Werkwoordelikgebreek  
Naamwoordelikgebreekte, gebroke  
Negatiefongebreekte, ongebroke
Werkwoordilike deelwoord
1. vorm die verlede tyd van breek
2. vorm die lydende vorm van breek
1. Hy het die glas gebreek
2. Daar is 'n gemors indien 'n glas wyn gebreek word.