gebroke
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | breek |
| Werkwoordelik | gebreek |
| Naamwoordelik | gebreekte, gebroke |
| Negatief | ongebreekte, ongebroke |
- 1. Gebroke huwelike, gesinne
- 2. Gebroke werkelikheid
- 3. 'n Gebroke kloof. 'n Oorgangsgebied tussen fynbos en gebroke veld.
- 4. Gebroke taal
- 5. ʼn Gebroke hoogmoedige hart tussen skyn en tog wil glo tog altyd in ʼn gesigseinder in die grote stryd ʼn verhaal wat nooit sal herhaal.[2]