Gaan na inhoud

brick

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord brick bricks
  1. Baksteen.
  2. Swaar voorwerp.
  3. Oudmodiese selfoon.
  4. Onherstelbaar beskadigde elektronika, veral 'n mobiele toestel soos 'n selfoon.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I brick
he, she, it bricks
Verlede Tyd bricked
Verlede Deelwoord bricked
Teenwoordige Deelwoord bricking
Verdere vervoegings: brick (vervoeging)
Hoofsaaklik m.b.t. elektronika, om 'n toestel onherstelbaar te beskadig sodat alhoewel dit steeds heel is, dit nie funksioneer nie. D.w.s. om die toestel te maak sodat dit slegs as 'n steen of gewig gebruik kan word.