bron

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Bron in 'n woud.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bron     bronne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bronnetjie     bronnetjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Natuurlike fontein; plek waar water uit die aarde opborrel of spuit.
  2. Plek of materiaal waar ander stowwe as water verkry kan word.
  3. Die oorsprong of begin van iets; oorsaak.
  4. Waaruit mens inligting verkry; geskrifte en ander media waaruit gegewens geput word; argiefstuk.

    Voorbeeldsinne

  1. Hierdie bron lewer suiwer, helder drinkwater.
  2. Hierdie mineraal is 'n bron van goud en silwer.
  3. Die bron van 'n rivier is waar die rivier begin (ontspring).
  4. Die joernalis beskerm sy bron sorgvuldig.

    Afgeleide woorde

bronkode
oliebron

    Vertalings

  Vertalings:   1. Natuurlike fontein
Engels: source(en)
Frans: source(fr) v
Nederlands: bron(nl)
  Vertalings:   2. Wat ander stowwe lewer.
Engels: source(en)
Frans: source(fr) v
Nederlands: bron(nl)
  Vertalings:   3. Oorsprong
Engels: source(en), origin(en)
Nederlands: bron(nl), oorsprong(nl)
  Vertalings:   4. Waaruit mens inligtings verkry
Engels: source(en)
Nederlands: bron(nl)