bruid
Voorkoms

- Sedert 1240 in Middelnederlands as brut opgeteken. van Proto-Germaans *brūdi-. Die verdere etimologie is onbekend.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bruid | bruide |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bruidjie | bruidjies |
-
(lêer)
- bruid
- 'n Vrou wat in die huwelik tree
- Watter sekuriteit het die bruid gedurende die voorbereidings- of verlowingstydperk dat die Bruidegom haar sal kom haal?[2]
| Vertalings: 1. | |||
|---|---|---|---|