bruin
Voorkoms
#964B00 |
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | bruin | bruine | bruins | |
Vergrotend | bruiner | bruiners | ||
Oortreffend | bruinste |
-
(lêer)
- bruin
- (kleure) 'n Kleur verkry deur rooi, swart en geel/oranje te meng.
- Sjokolade, modder en 'n boom se bas is bruin.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bruin.