buffel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| buffel | buffels |
-
(lêer)
- buf•fel
- (soogdiere) Kaap-buffel of
Syncerus caffer 'n Hoefdier van die familie Bovidae wat in Suid-Afrika en ander dele van Afrika voorkom. - (figuurlik) 'n Ongeskikte (mans)persoon.
- Buffels is groot herkouende beeste met groot koppe en dik nekke.
- Jy is 'n regte buffel.
| Vertalings: 1. Soogdier | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor buffel.