burger
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| burger | burgers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| burgertjie | burgertjies |
- bur•ger
- 'n Inwoner van 'n stad of staat wat bepaalde wetlike regte en pligte het.
- (voeding) 'n Hamburger, kitskos.
- 'n Persoon is gewoonlik 'n burger van die land waarin hy of sy gebore is.
- Burgers bevat dikwels slaaiblare, tamatie, uie, agurkies, kaas en speserye soos mosterd, mayonnaise en tamatiesous, en word algemeen met slaptjips bedien.
- «Jan Burger.»
- Die gewone publiek.
| Vertalings: burger | |||
|---|---|---|---|