bus
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bus | busse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bussie | bussies |
-
(lêer)
- bus
- (vervoer) Groot voertuig op die pad wat 'n klomp passasiers kan vervoer.
- 'n Blik waarin items geplaas of bewaar word (posbus, briewebus, kollektebus, spaarbus, teebus, ens.)
- Busse word vir allerlei toepassings gebruik, soos geskeduleerde publieke busvervoer, vervoer na skole, toerisme en privaathuur.
- Gooi die geld in jou bussie.
| Vertalings: bus | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bus.