chirurg
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| chirurg | chirurge |
- chi•rurg
- (medies) 'n Dokter wat hom in operasies spesialiseer
- 'n Span dinamiese chirurge van die Universiteit van Stellenbosch het in die nag van 10 – 11 Desember 2014 in ‘n nege-uur-lange operasie die eerste suksesvolle penis-oorplanting in die Tygerberg Hospitaal uitgevoer.'[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|