collage
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| collage | collages |
- Franse leenwoord.
- col•la•ge
- (kuns) 'n Pikturale tegniek waarby stukkies materiaal vasgeplak word om saam 'n nuwe kunswerk te vorm
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor collage.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | collage m | collages |
| (met lidwoord) | le collage | les collages |
- Hulp:IPA: [kɔ.laʒ]