daagliks
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | daagliks | daaglikse |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [dɑːχləks]
-
(lêer)
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Wat elke dag voorkom of benodig word.
Voorbeeldsinne
- Hoe moet ons anders ons daaglikse brood verdien?
Wisselvorme
Vertalings
Vertalings: daagliks | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
daagliks |
Bywoord
Betekenisse
- Elke dag.
Voorbeeldsinne
- Ek stap daagliks om die gebou.
Vertalings
Vertalings: daagliks | |||
---|---|---|---|