Gaan na inhoud

daeraad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Daeraad
Enkelvoud Meervoud
  daeraad     daerade  
da•e•raad
die aanbreek van die dag; die begin van die oggend
Het jy, Job, in jou tyd die môre beveel om te kom?
Weet jy waar die daeraad vandaan kom,
die daeraad wat lig oor die hele aarde bring
sodat die goddeloses nie in die donker kan bly skuil nie? -- Job 28: 12-13 [1]
Dageraad