Gaan na inhoud

daglig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  daglig     —  
Hulp:IPA: [dɑχləχ]
   
(lêer)
dag•lig
Die natuurlike lig van die son wat bedags skyn.
Mens kan die kleure beter in die daglig sien.
«Iets in die daglig bring.»
Dit openbaar maak.
«So bang soos 'n uil vir daglig
Baie bang en sku wees.

    Vertalings

  Vertalings:    daglig
Engels: daylight(en)
Nederlands: daglicht(nl)