afskakel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skakel af |
| (in bysin) | ... dat ek | afskakel |
| Verlede Tyd | ek | het afgeskakel |
-
(lêer)
- af•ska•kel
- Deur skakeling afsit; verbinding verbreek; buite werking stel; deaktiveer.
- As die grond nat is kan jy die sprinkelstelsel afskakel.
| Vertalings: afskakel | |||
|---|---|---|---|