destydse
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | destyds | destydse | |
- des•tyd•se
- Attributiewe vorm van destyds; in daardie tyd; wat vroeër of lank gelede gebeur het.
- Beeld het uiteindelik die stryd gewen met die verdwyning van al vier die destydse Perskor-dagblaaie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|