Gaan na inhoud

destyds

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
destyds
des•tyds
In daardie tyd; wat vroeër of lank gelede gebeur het.
Destyds was ek nog 'n tjokker.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: at that time(en)
Nederlands: destijds(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   destyds     destydse      
In daardie tyd; wat vroeër of lank gelede gebeur het.
Beeld het uiteindelik die stryd gewen met die verdwyning van al vier die destydse Perskor-dagblaaie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: erstwhile(en)
Nederlands: destijds(nl)
Spaans: en aquel entonces(es)